Ontmoet ons Beheerliggaam

‘n Groot dankie aan elke Beheerliggaamslid. Julle insette, julle tyd, kreatiwiteit en passie vir die skool gaan nie ongesiens verby nie. In hierdie tye is ’n beheerliggaam wat sy sout werd is, van die uiterste belang. Die Beheerligaam van Trio het besondere kundigheid en insig wat die skool tot groot hoogtes gelei het. U tyd en opoffering vir die skool word opreg waardeer.
Dit is belangrik om te besef dat werkende ouers soos u tussen die ondersteuning van hulle kinders ook nog kans sien om ’n paar uur aan die skool af te staan. Trio waardeer hierdie opoffering geweldig. Die skool kan nie voortbeweeg as daar nie ’n sterk ondersteuningsbasis agter hom staan nie – dankie aan elke Beheerliggaamslid vir julle harde werk!

Member Photo

Awie Snyders

Voorsitter

  • Meer Oor
  • Verjaardag: 6 Junie
  • Gekose aanhaling: "Make it happen"
Member Photo

Wynand Botha

Ondervoorsitter

  • Meer Oor
  • Verjaardag: 11 September
  • Gekose aanhaling: "Repetitio mater est omnia studiorem"
Member Photo

GJ Mellet

Tesourier

  • Meer Oor
  • Verjaardag: 29 Oktober
  • Gekose aanhaling: "Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet." Rom 8:37"

Algemene Lede

Member Photo

Werner Relling

Dissipline en Welstand

  • Meer Oor
  • Kom loer in weer binnekort vir interessante besonderhede oor my!
Member Photo

Johan Naude

Grond en Geboue

  • Meer Oor
  • Verjaardag: 18 Maart
  • Gekose aanhaling: "It's not what we do once in a while that shapes our lives. It's what we do consistently. -Anthony Robbins"
Member Photo

Dorette Conradie

Bemarking

  • Meer Oor
  • Verjaardag: 7 Junie
  • Gekose aanhaling: "If you can dream it, you can achieve it!"

Personeel

Member Photo

Mnr. LGH Welthagen

Skoolhoof

  • Meer Oor
  • Verjaardag: 12 Januarie
  • Gekose aanhaling: "Wees dankbaar vir dit wat jy het in die lewe. Al is dit niks nie."
Member Photo

Jaco Viljoen

Adjunkhoof

  • Meer Oor
  • Verjaardag: 21 Julie
  • Gekose aanhaling: "Jou beste is genoeg - Glo in jouself"
Member Photo

Johlene Herbst

Kommunikasie en Skakeling

  • Meer Oor
  • Verjaardag: 29 September
  • Gekose aanhaling: "To teach is to touch a life forever!"
Member Photo

Antoinette de Crescenzo

Koshuis

  • Die Kleure en Geure
    van My Lewe
  • Verjaardag: 16 Januarie
  • Gekose aanhaling: "You must be the change you wish to see in the world."
Member Photo

Salome de Boer

Sekretaresse

  • Meer Oor
  • Verjaardag: 30 September
  • Gekose aanhaling: "God se liefde omarm ons deur die hoogtes en die laagtes van die lewe"

© Kopiereg 2025 Trio Primêr - Alle Regte Voorbehou | Koekiebeleid | Privaatheidsbeleid

WhatsApp Chat
Terug na Tuisblad
Terug na Bo