Welpie Ondersteuners

Hoe sê ‘n mens dankie vir mense wat finansieel in jou skool belê terwyl besighede daarbuite baie swaar trek?

Ons wil net baie dankie sê, sonder u hulp, finansies en insette sou ons baie projekte by die skool nie kon aanpak en voltooi nie.

Dankie vir al ons groot borge, maar weet net die kleiner borge is nie minder belangrik nie, inteendeel u aandeel stop baie gate toe wat ons andersins uit die skool se fondse sou moes betaal.

© Kopiereg 2025 Trio Primêr - Alle Regte Voorbehou | Koekiebeleid | Privaatheidsbeleid

WhatsApp Chat
Terug na Tuisblad
Terug na Bo