Die Regering se besnoeiing van die begroting van die Departement van Onderwys.
Dalende leerdergetalle van Afrikaanssprekende leerlinge.
Ouers se betaalvermoë.
(voortspruitend uit ekonomiese omstandighede in Suid-Afrika as geheel en VERAL die Vrystaat provinsie)
Visualiseer 'n pragtige houtbord in Trio se voorportaal met vele goue plaatjies en een van hulle het u naam op!
Stap 1.
Betaal u skenking van R1000 in die gegewe bankrekening.
Maak betaling
Stap 2.
Vul die Google-vorm met u besonderhede in.
Vul die vorm in
Stap 3.
Baie geluk. U is nou vir ewig deel van die Trio Primêr nalatenskap.
#TrotsTrio